Taylor Swift

Taylor Swift
Taylor Swift by die 2019 American Music Awards
Agtergrondinligting
GeboortenaamTaylor Alison Swift
Ook bekend asNils Sjöberg[1]
Gebore13 Desember 1989 (1989-12-13)
West Reading, Pennsilvanië, Verenigde State
OorsprongWyomissing, Pennsilvanië
GenresCountry, Country pop, pop
Beroep(e)Sanger-liedjieskrywer, regisseur
InstrumenteStem, kitaar, klavier, ukelele, banjo
Jare aktief2006 – tans
EtiketteBig Machine, Republic Records
AssosiasiesKellie Pickler, Jonas Brothers, Brad Paisley, Tim McGraw, Faith Hill, Rascal Flatts, George Strait, Gloriana
Webwerftaylorswift.com

Taylor Alison Swift (gebore 13 Desember 1989) is 'n Amerikaanse country-pop-sangeres en -liedjieskryfster. In 2006 het sy haar gelyknamige debuutalbum vrygestel. Haar tweede album, Fearless, het twee jaar later verskyn en die enkelsnit "Love Story" was die country-lied wat die meeste teen betaling afgelaai is en die eerste country-lied wat die Billboard Mainstream Top 40-ranglys gehaal het. Haar volgende album, "Speak Now", is in 2010 vrygestel. Een van haar liedjies "Today was a Fairytale" is in die fliek "Valentines Day" gebruik en Taylor het self in die fliek gespeel.

  1. "What Is Taylor Swift's Pseudonym And When Does She Use It? The Pop Sensation's Alias Explained". CapitalFM. 26 Mei 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2023. Besoek op 26 Maart 2023.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search